Met groot hartseer moet ons erken dat ons hedendaagse lewe nie meer op die riglyne van God gebaseer is nie, ons mensdom het afgedwaal. Ons het egter Jesus se lering as voorbeeld, wat ons kan navolg. Dit gee tyd om die Skrifte na te slaan, voordat die volgende stukkie behandel word. Die leser kry tussendeur tyd om dit op sy of haar lewe toe te pas en dit ‘n lewenswyse te maak.

Materiaal in alfabetiese volgorde:
error: Content is protected !!